NG Gemeente Harrismith
Een in Liefde, Hart en Strewe is ons. Ligdraers in die Wêreld en Huisgesin van GodEredienste elke Sondag 10–11am
Hoek van Warden Str. en Piet Retief Str. Harrismith
Kategese
Kategese word elke Sondag om 09:00 in die jeugsentrum aangebied. Die lesse wat aanlyn tydens die inperking aangebied was is op die webwerk beskikbaar.
EREDIENSTE OM 10:00
As gevolg van die landwye inperking word slegs 250 lidmate per diens toegelaat. Lidmate moet registreer by:
Daar is ook video en audio opnames, sowel as geskrewe teks van eredienste beskikbaar.
Daaglikse Oordenkings
Ons leraars deel elke dag tydens die “Lock-down” periode ‘n daaglike oordenking met ons.
Een in Liefde, Hart en Strewe is Ons. Ligdraers in die Wêreld en Huisgesin van God .
KERK AKSIES
Raak gerus betrokke.
Eredienste
Kategese
Gebedsbyeenkomste
Koningskinders
Diens van Barmhartigheid
Kampe
Aksie 65+
Wyksbyeenkomste
Koor
KERK AKTIWITEITE
Ons sien uit na die volgende gebeurtenisse!

Pinkster 2020
24 – 29 Mei 2020.
Deel in Pinkster 2020 met daaglikse boodskappe aanlyn vanaf 17:00 (kyk onder Preke)

DIENSTE
Kom besoek gerus ons Eredienste elke Sondag (sal weer hervat na die Covid-19 Inperking)
Kategese 09:00-09:45
Erediens 10:00-11:00
Kleuter en Kinderkerk
Tydens die erediens word daar ‘n aparte diens gehou vir kleuter en kinders tot graad 4. Bring hulle gerus na die Jeugsentrum voor die diens begin.
Koningskinders
Vir die laerskool leerders is daar elke Donderdag om 15:00 ‘n byeenkoms in die Jeugsentrum.
Gebedsbyeenkoms
Daar is ‘n gebedsbyeenkoms elke Vrydag oggend om 06:30 in die konsistorie. Almal welkom.
EREDIENS OPNAMES
Hier is die nuutste erediens opnames
Bedaar en erken dat Ek God is
Ds Ulrich preek uit Psalm 46 en Handelinge 7:54-60
Vrede waar geloof vrees verdryf
Wat beteken “vrede” regtig? Vrede is nié ‘n oppervlakkige gemoedelikheid of welwillendheid ter wille van die vrede nie.
Wat die meeste saak maak vir God
Die afgelope week gesêls ons by ‘n geleentheid oor die jaar wat byna verby is. In baie opsigte was dit ‘n uitdagende jaar, en vir baie mense ‘n moeilike tyd.
Meer oor ons
Media
Kontak
Privacy Policy